Judges 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Simson het afgegaan na Timna en 'n vrou in Timna gesien uit die dogters van die Filistyne.
Afrikaans (NLV) 2011 Simson het afgegaan na Timna toe. Hy het daar ’n Filistynse meisie gesien.
Afrikaans 1933/1953 Toe Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna 'n vrou uit die dogters van die Filistyne;
Afrikaans 1983 Op 'n keer is Simson na Timna toe en daar het hy 'n vrou gesien. Sy was 'n Filistynse meisie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Simson het afgegaan na Timna. In Timna het hy 'n vrou onder die Filistynse meisies raakgesien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eendag het Simson na die stad Timna gegaan en daar het hy 'n vrou gesien. Sy was 'n Filistynse meisie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n keer is Simson na ’n dorp met die naam Timna toe. Daar het ’n sekere Filistynse meisie sy oog gevang.