Judges 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pas julle dan nou tog op en drink geen wyn of sterk drank nie en eet niks wat onrein is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees versigtig. Moenie wyn of sterk drank drink nie. Moenie iets eet wat onrein is nie.
Afrikaans 1933/1953 Neem jou dan nou tog in ag en drink geen wyn of sterk drank nie en eet niks wat onrein is nie.
Afrikaans 1983 Jy moet jouself goed oppas en nie wyn of bier drink nie en ook nie iets onreins eet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, wees nou versigtig; moenie wyn of sterk drank drink nie en moenie enigiets •onreins eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou moet jy oppas, jy moenie wyn of bier drink nie en jy moenie iets eet wat onrein is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet jouself goed oppas en nie wyn of bier drink of enige verbode kos eet nie.