Judges 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Gees van die HERE het hom soms begin beweeg in die laer van Dan tussen Sorea en Estaol. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gees van die Here het in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, in hom begin werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Gees van die HERE het hom begin drywe in die laer van Dan tussen Sorea en Est ol. |
| Afrikaans 1983 | die Gees van die Here het hom in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, begin lei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Gees van die Here het hom begin aanvuur by Magane-Dan, tussen Sora en Estaol. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gees van die Here het in Simson begin werk toe hy in Magane-Dan was, tussen Sora en Estaol. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Gees van die Here het in hom begin werk in die omgewing van Magane-Dan, tussen Sora en Estaol. |