Judges 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vrou het 'n seun gebaar en hom Simson genoem; en die kind het groot geword, en die HERE het hom geseën.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vrou het ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Simson genoem. Die seun het grootgeword en die Here het hom geseën.
Afrikaans 1933/1953 En die vrou het 'n seun gebaar en hom Simson genoem; en die kind het groot geword, en die HERE het hom geseën.
Afrikaans 1983 Die vrou het 'n seun in die wêreld gebring en sy het hom Simson genoem. Die kind het groot geword en die Here het hom geseën:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrou het toe 'n seun in die wêreld gebring en hom Simson genoem. Die seun het grootgeword en die Here het hom geseën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou het 'n seun gekry en sy het hom Simson genoem. Hy het grootgeword en die Here het hom geseën.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe haar seun gebore is, het sy hom Simson genoem. Die kind het ouer geword en die Here het hom geseën.