Judges 13:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Manoag vir sy vrou: Ons sal sekerlik sterwe, want ons het God gesien.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Manoag vir sy vrou: “Ons gaan sekerlik nie bly leef nie. Ons het dan vir God gesien.”
Afrikaans 1933/1953 En Manoag sê vir sy vrou: Ons sal sekerlik sterwe, omdat ons God gesien het.
Afrikaans 1983 Toe sê Manoag vir sy vrou: “Ons gaan beslis sterf, want ons het God gesien,”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Manoag het vir sy vrou gesê: “Ons sal beslis sterf, want ons het God gesien.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom het Manoag vir sy vrou gesê: “Ons sal sterf, dit is seker, want ons het God gesien.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Manoag vir sy vrou: “Nou sal ons sekerlik doodgaan, want ons het God gesien!”