Judges 13:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die engel van die HERE het nie meer aan Manoag en sy vrou verskyn nie. Toe het Manoag geweet dat hy 'n engel van die HERE was.
Afrikaans (NLV) 2011 Manoag en sy vrou kon die Engel nie meer sien nie. Manoag het toe besef dat dit eintlik die Engel van die Here was.
Afrikaans 1933/1953 En die Engel van die HERE het verder nie meer aan Manoag en sy vrou verskyn nie. Daarop bemerk Manoag dat dit die Engel van die HERE was.
Afrikaans 1983 Die Engel van die Here het nie weer aan Manoag en sy vrou verskyn nie, maar Manoag het besef dat dit die Engel van die Here was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Engel van die Here het nie weer aan Manoag en sy vrou verskyn nie. Toe besef Manoag dat dit die Engel van die Here was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Engel van die Here het nie weer na Manoag en sy vrou toe gekom nie. Maar Manoag het toe geweet dit was die Engel van die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Boodskapper het nie weer na hulle toe gekom nie, en Manoag het besef dat die Boodskapper ’n Engel van die Here was.