Judges 13:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was 'n sekere man uit Sore, uit die geslag van die Daniete, wie se naam Manóag was; en sy vrou was onvrugbaar en het nie gebaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ’n man in Sora met die naam Manoag. Hy was uit die stam van Dan. Sy vrou kon nie kinders hê nie.
Afrikaans 1933/1953 En daar was 'n man uit Sorea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van Manoag; en sy vrou was onvrugbaar en het geen kinders gehad nie.
Afrikaans 1983 Daar was 'n man uit Sora uit die stam van Dan. Sy naam was Manoag. Sy vrou was kinderloos.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was 'n sekere man uit Sora, uit 'n familiegroep van Dan; sy naam was Manoag. Sy vrou was onvrugbaar en kon nie kinders kry nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n man in Sora, sy naam was Manoag en hy was van die nageslag van Dan. Manoag se vrou kon nie kinders kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was ’n man uit Sora uit die stam van Dan met die naam Manoag. Hy en sy vrou was kinderloos omdat sy nie swanger kon raak nie.