Judges 13:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Engel van die HERE sê vir hom: Waarom vra jy so na my Naam, aangesien dit geheim is?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het vir Manoag geantwoord: “Hoekom wil jy weet wie Ek is? Dit is te groot vir jou.”
Afrikaans 1933/1953 En die Engel van die HERE sê vir hom: Waarom vra jy dan na my naam terwyl hy wonderbaar is?
Afrikaans 1983 Hy het vir Manoag geantwoord: “Waarom vra jy my Naam? Dit is te wonderlik om uit te spreek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Engel van die Here het hom geantwoord: “Waarom vra jy nou my naam? Dit is iets onbegrypliks.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die Engel van die Here vir hom: “Hoekom vra jy wat my Naam is? Jy sal nie my Naam verstaan nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoekom vra jy my Naam?” het die Boodskapper van die Here gevra. “In elk geval, al sê ek dit ook vir jou, sal jy dit nie verstaan nie.”