Judges 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Manóag aan die Engel van die HERE: Wat is u naam, dat ons u eer kan betoon as u woorde gebeur? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Manoag vra toe vir die Engel: “Wie is jy? Wanneer dit gebeur soos jy gesê het, wil ons graag jou naam vereer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop vra Manoag die Engel van die HERE: Wat is u naam, dat ons U kan vereer as u woord uitkom? |
| Afrikaans 1983 | en toe sê Manoag vir die Engel: “Wat is u naam? Wanneer u belofte waar word, wil ons aan u eer betoon.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra Manoag vir die Engel van die Here: “Wat is u naam, dat ons U kan vereer as u woord vervul word?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Manoag het vir die Engel van die Here gevra: “Wat is jou Naam, want wanneer die dinge gebeur wat jy gesê het, dan wil ons jou eer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en hy vra toe vir hom: “Wat is jou naam? Ek vra dit sodat ons aan jou eer kan bewys wanneer jou woorde waar word.” |