Judges 13:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Manóag: Laat jou woorde nou gebeur. Hoe sal ons die kind beveel, en hoe moet ons aan hom doen?
Afrikaans (NLV) 2011 Manoag het vir hom gevra: “Wanneer jou belofte waar word, hoe moet die kind lewe en wat moet hy doen?”
Afrikaans 1933/1953 Daarop vra Manoag: As u woorde nou uitkom, wat moet die leefwyse en die werk van die seun wees?
Afrikaans 1983 Manoag het vir hom gevra: “Wanneer u belofte waar word, hoe moet die kind hom dan gedra en wat moet hy doen?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Manoag sê toe: “Mag u woorde dan nou waar word! Watter reëls moet vir die seun geld, en wat is sy taak?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe vra Manoag: “Wanneer die seun gebore word, hoe moet hy lewe en wat moet hy doen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Manoag vra toe vir hom: “As jou belofte waar word, hoe moet die kind optree?”