Judges 12:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jefta het Israel ses jaar gerig. Toe het Jefta, die Gileadiet, gesterwe en is begrawe in een van die stede van Gílead.
Afrikaans (NLV) 2011 Jefta het Israel ses jaar lank gelei. Jefta die Gileadiet het gesterf en hy is begrawe in een van die stede in Gilead.
Afrikaans 1933/1953 En Jefta het Israel ses jaar lank gerig; en Jefta, die Gileadiet, het gesterwe en is begrawe in een van die stede van G¡lead.
Afrikaans 1983 Jefta was ses jaar lank 'n leier van Israel. Jefta die Gileadiet het gesterf, en hy is begrawe in een van die stede in Gilead.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jefta het Israel ses jaar lank gerig. Jefta, die man uit Gilead, het gesterf, en is begrawe in sy dorp in Gilead.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jefta, die man uit Gilead, was ses jaar lank die leier van die Israeliete, en toe het hy gesterf. Sy mense het hom begrawe in sy stad in Gilead.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jefta was ses jaar lank Israel se leier. Na sy dood is hy in een van die dorpe van Gilead begrawe.