Judges 12:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abdon, die seun van Hillel, die Piratoniet, het gesterwe en is begrawe in Piraton, in die land van Efraim, op die berg van die Amalekiete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, het gesterf. Hulle het hom in Piraton in die Efraimgebied by die Amalekheuwels begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abdon, die seun van Hillel, die Pireatoniet, het gesterwe en is begrawe in P¡reaton, in die land Efraim, op die gebergte van die Amalekiete. |
| Afrikaans 1983 | Abdon seun van Hillel uit Piraton het gesterf, en hy is begrawe in Piraton op Amalekberg in die Efraimgebied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, het gesterf en is begrawe in Piraton, in die grondgebied van Efraim, in die bergland van die Amalekiete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesterf, en sy mense het hom begrawe in die stad Piraton in die land Efraim, op die Amalekiete-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na sy dood is hy in Piraton op die berge van Amalek in die gebied van Efraim begrawe. |