Judges 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná hom het Abdon, die seun van Hillel, 'n Piratoniet, Israel gerig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná hom het Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, leier van Israel geword.
Afrikaans 1933/1953 En nhom het Abdon, die seun van Hillel, die Pireatoniet, Israel gerig.
Afrikaans 1983 Na hom was Abdon seun van Hillel uit Piraton leier van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hom het Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, Israel gerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná Elon was Abdon seun van Hillel die leier van die Israeliete. Hy was 'n man van die stad Piraton.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na hom het Hillel se seun Abdon Israel se leier geword. Hy was afkomstig uit Piraton.