Judges 12:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná hom het Elon, 'n Sebuloniet, Israel gerig; en hy het Israel tien jaar lank gerig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is gevolg deur Elon uit Sebulon. Hy was tien jaar lank die leier van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En nhom het Elon, die Sebuloniet, Israel gerig; en hy het Israel tien jaar lank gerig.
Afrikaans 1983 Na hom was Elon uit Sebulon leier van die Israeliete, tien jaar lank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hom het Elon, 'n man uit Sebulon, Israel gerig. Hy het Israel tien jaar lank gerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná Ibsan was Elon die leier van die Israeliete. Hy was 'n man van die Sebulon-stam, en hy was tien jaar lank die leier van die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na hom was Elon uit Sebulon tien jaar lank Israel se leier.