Judges 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Ibsan gesterwe en is in Betlehem begrawe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Ibsan sterf, is hy in Betlehem begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ebsan het gesterwe en is begrawe in Betlehem. |
| Afrikaans 1983 | Ibsan het gesterf, en hy is begrawe in Betlehem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ibsan het gesterf en is in Betlehem begrawe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ibsan het gesterf, en sy mense het hom begrawe in Betlehem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met sy dood is hy in Betlehem begrawe. |