Judges 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jefta aan die oudstes van Gílead: As julle my terugbring om te veg teen die kinders van Ammon, en die HERE hulle voor my oorgee, sal ek julle hoof wees? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe vra Jefta vir die leiers van Gilead: “As julle my volg in die geveg teen die Ammoniete en die Here gee vir julle die oorwinning, sal julle my regtig as julle leier aanvaar?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop antwoord Jefta die oudstes van G¡lead: As julle my laat terugkom om teen die kinders van Ammon te veg en die HERE hulle aan my oorgee, dan moet ek julle hoof word. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Jefta vir die leiers van Gilead: “Moet ek julle leier word as julle my terugneem om teen die Ammoniete te veg en die Here hulle in my mag oorgee?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jefta sê toe vir die oudstes van Gilead: “As julle my laat terugkeer om teen die Ammoniete te veg, en die Here gee hulle aan my oor, sal ek julle leier wees?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jefta vir die leiers van die Gilead-mense: “Goed, as julle wil hê ek moet terugkom om oorlog te maak teen die Ammoniete, en die Here laat my wen teen hulle, dan sal ek julle hoof wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jefta vir hulle: “So, dit beteken dat as ek saam met julle kom en die Here vir my die oorwinning oor die Ammoniete gee, dan word ek julle leier?” |