Judges 11:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het vir Jefta gesê: Kom en wees ons owerste, dat ons teen die kinders van Ammon kan veg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het vir hom gevra: “Kom voer ons aan teen die Ammoniete.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het vir Jefta gesê: Kom en wees ons aanvoerder, dat ons kan veg teen die kinders van Ammon. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vir hom gesê: “Kom word ons aanvoerder sodat ons teen die Ammoniete kan veg.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê toe vir Jefta: “Kom, wees ons •aanvoerder, sodat ons teen die Ammoniete kan veg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Jefta gesê: “Kom, jy moet ons leier wees, ons wil oorlog maak teen die Ammoniete.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hom laat weet: “Ons wil hê jy moet ons leier wees sodat ons teen die Ammoniete kan veg.” |