Judges 11:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit was so dat toe die kinders van Ammon teen Israel oorlog gevoer het, die oudstes van Gílead gegaan het om Jefta uit die land Tob te gaan haal.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Ammoniete teen hulle begin veg, het die leiers van Gilead vir Jefta uit Tob laat kom.
Afrikaans 1933/1953 Maar toe die kinders van Ammon oorlog voer teen Israel, het die oudstes van G¡lead Jefta gaan haal uit die land Tob;
Afrikaans 1983 Dit is toe dat die leiers van Gilead vir Jefta uit Tob gaan haal het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl die Ammoniete met Israel geveg het, het die oudstes van Gilead vir Jefta gaan haal in die landstreek Tob.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het die leiers van die Gilead-mense vir Jefta gaan haal in die land Tob.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die leiers van Gilead mense na Tob toe gestuur om vir Jefta te vra om hulle te kom help.