Judges 11:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) dat die dogters van Israel jaarliks gegaan het om die dogter van Jefta, die Gileadiet, vier dae in 'n jaar te betreur.
Afrikaans (NLV) 2011 dat die Israelitiese meisies elke jaar vir vier dae lank oor die dogter van Jefta die Gileadiet treur.
Afrikaans 1933/1953 dat die dogters van Israel jaar vir jaar heengaan om die dogter van Jefta, die Gileadiet, te besing, vier dae in die jaar.
Afrikaans 1983 Dit het 'n gewoonte in Israel geword: dat die Israelitiese meisies elke jaar vier dae lank gaan treur oor die dogter van Jefta die Gileadiet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jaar vir jaar gaan die jongmeisies van Israel vir vier dae per jaar om die dogter van Jefta, die man uit Gilead, te gedenk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van toe af het die Israelitiese dogters elke jaar vier dae lank gaan huil en treur oor die dogter van Jefta, die Gilead-man.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het die gebruik in Israel ontstaan dat jong Israelitiese meisies elke jaar vier dae lank gaan treur oor Jefta die man van Gilead se dogter.