Judges 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En met verloop van tyd het die kinders van Ammon oorlog gevoer teen Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hierdie tyd het die Ammoniete teen die Israeliete kom oorlog maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n tyd daarna het die kinders van Ammon oorlog gevoer teen Israel. |
| Afrikaans 1983 | 'n Ruk daarna het die Ammoniete teen die Israeliete kom veg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Tyd daarna het die Ammoniete teen Israel oorlog gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Ammoniete later weer kom oorlog maak teen die Israeliete, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ruk later het die Ammoniete besluit om teen die Israeliete te kom oorlog maak. |