Judges 11:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hulle verslaan van Aroër af tot by Minnit, twintig stede, en tot by die wingerdevlakte, met 'n baie groot slagting. So is die kinders van Ammon voor die kinders van Israel onderwerp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jefta het die Ammoniete verpletterend verslaan van Aroër af tot waar ’n mens by Minnit kom, altesaam twintig stede. By Abel-Keramim was daar ’n groot slagting. Die Ammoniete is aan die Israeliete onderwerp. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het hulle verslaan van Aroër af in die rigting na Minnit, twintig stede, en tot by Abel-Ker mim -- 'n baie groot slag; sodat die kinders van Ammon verneder is voor die kinders van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Jefta het hulle van Aroër af verslaan tot waar 'n mens kom by Minnit, twintig stede. By Abel-Keramim was daar 'n groot veldslag. Die Ammoniete is voor die Israeliete verneder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle verslaan, hulle 'n baie groot nederlaag toegedien van Aroër af tot by Minnit, twintig dorpe, ja, tot by Abel-Keramim. En die Ammoniete moes die knie buig voor die Israeliete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jefta het die Ammoniete oorwin, dit was 20 stede van Aroër tot by Minnit en tot by Abel-Keramim. Jefta het ver gewen. Die Israeliete het die Ammoniete verneder. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hulle verslaan van Aroër af tot by ’n gebied naby Minnit; twintig stede altesaam. Ook by Abel-Keramim was daar ’n groot geveg totdat die Israeliete uiteindelik die Ammoniete totaal verslaan het. |