Judges 11:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jefta het toe oorgetrek na die kinders van Ammon om teen hulle te veg; en die HERE het hulle in sy hand gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Jefta het teen die Ammoniete gaan veg. Die Here het vir hom die oorwinning gegee.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Jefta deurgetrek na die kinders van Ammon om teen hulle te veg, en die HERE het hulle in sy hand gegee.
Afrikaans 1983 Jefta het na die Ammoniete toe getrek om teen hulle te veg, en die Here het hulle in sy mag oorgegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jefta het oorgetrek na die Ammoniete om teen hulle oorlog te voer, en die Here het hulle in sy hand gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Jefta na die Ammoniete toe gegaan om oorlog te maak teen hulle, en die Here het hom laat wen teen die Ammoniete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jefta het die rivier oorgesteek om teen die Ammoniete te veg. Die Here het hom laat wen.