Judges 11:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal alles wat uit die deure van my huis uitgaan my tegemoetgaan, as ek in vrede terugkeer van die kinders van Ammon af, sekerlik aan die HERE behoort, en ek sal dit as brandoffer bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en as ek behoue van die Ammoniete af terugkom, sal ek die persoon wat van my huis af kom om my te groet, aan die Here afstaan. Ek sal hom as brandoffer offer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal wat uitkom, wat uit die deure van my huis uitkom my tegemoet, as ek in vrede terugkom van die kinders van Ammon, aan die HERE behoort, en ek sal dit as 'n brandoffer bring. |
| Afrikaans 1983 | sal dié een wat my uit my huis uit tegemoet kom wanneer ek behoue terugkom van die Ammoniete af, aan die Here behoort: ek sal hom as brandoffer offer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan sal die een wat uitkom, wat by die deur van my huis uitkom om my te ontmoet wanneer ek behoue van die Ammoniete af terugkeer, aan die Here behoort. Ek sal hom as •brandoffer offer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal die eerste persoon wat by my huis se deur uitkom, aan U behoort. Ek sal hom vir U gee, en hy sal my brand-offer wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal ek die eerste persoon wat my uit my huis tegemoetkom ná my oorwinning oor die Ammoniete as ’n brandoffer aan U offer.” |