Judges 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jefta het 'n gelofte aan die HERE gedoen en gesê: As jy die kinders van Ammon sonder versuim in my hand gee,
Afrikaans (NLV) 2011 Jefta het ’n gelofte aan die Here gemaak. Hy het beloof: “As U my vandag die oorwinning oor die Ammoniete gee,
Afrikaans 1933/1953 En Jefta het aan die HERE 'n gelofte gedoen en gesê: As U werklik die kinders van Ammon in my hand gee,
Afrikaans 1983 Jefta het 'n gelofte teenoor die Here afgelê en gesê: “As U die Ammoniete vandag heeltemal oorgee in my mag,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jefta het toe 'n gelofte aan die Here afgelê. Hy het gesê: “As U werklik die Ammoniete in my hand gee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jefta het vir die Here belowe en gesê: “As U my laat wen teen die Ammoniete, en ek lewe nog en ek kom terug by my huis,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jefta het ’n plegtige belofte aan die Here gemaak en gesê: “As U vandag vir my ’n oorwinning oor die Ammoniete gee,