Judges 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die koning van die kinders van Ammon het nie geluister na die woorde van Jefta wat hy hom gestuur het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning van die Ammoniete wou egter nie luister na die boodskap wat Jefta vir hom gestuur het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die koning van die kinders van Ammon het nie geluister na die woorde van Jefta wat hy hom laat weet het nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar die koning van die Ammoniete het nie geluister na die boodskap wat Jefta gestuur het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van die Ammoniete het egter nie ag geslaan op die boodskap wat Jefta vir hom gestuur het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van die Ammoniete wou nie doen wat Jefta vir hom gevra het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning van Ammon het hom egter nie aan Jefta gesteur nie. |