Judges 11:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So nou het die HERE, die God van Israel, die Amoriete voor sy volk Israel uit verdryf, en moet jy dit in besit neem? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Here, die God van Israel, het dus die Amoriete voor sy volk Israel verdryf. Wil jy Hom nou verdryf? |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die HERE, die God van Israel, dan die Amoriete voor sy volk Israel uit verdrywe, en wil u dit in besit neem? |
| Afrikaans 1983 | Die Here die God van Israel het die Amoriete weggedryf voor sy volk Israel uit, en wil jy hom nou kom verdryf? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is dus die Here, die God van Israel, wat die Amoriete uitgedryf het voor sy volk Israel. Wil jy hulle dan uitdryf? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Verstaan jy? Dit is die Here, die God van Israel, wat die Amoriete oorwin en weggejaag het voor sy volk, die Israeliete. Hoekom wil jy nou die Israeliete wegjaag? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy sien, dit was die Here, die God van Israel, wat die Amoriete se land vir Israel gegee het. |