Judges 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het al die gebiede van die Amoriete in besit geneem, van Arnon af tot by Jabbok en van die woestyn af tot by die Jordaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Israel het in besit gekom van die hele gebied van die Amoriete, van die Arnon af tot by die Jabbok en van die woestyn af tot by die Jordaanrivier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die hele grondgebied van die Amoriete, van die Arnon af tot by die Jabbok en van die woestyn af tot by die Jordaan, in besit geneem. |
| Afrikaans 1983 | “Die Israeliete het die hele gebied van die Amoriete in besit geneem, van die Arnon af tot by die Jabbok en van die woestyn af tot by die Jordaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die hele grondgebied van die Amoriete in besit geneem, van die Arnon af tot by die Jabbok, van die woestyn af tot by die Jordaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die hele land van die Amoriete gevat, van die Arnon-rivier tot by die Jabbok-rivier, van die woestyn tot by die Jordaan-rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | van die Arnonrivier af tot by die Jabbokrivier en van die woestyn af tot by die Jordaanrivier. |