Judges 11:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Sihon het Israel nie vertrou om deur sy gebied te trek nie, maar Sihon het al sy volk bymekaargeroep en laer opgeslaan in Jahas en teen Israel geveg.
Afrikaans (NLV) 2011 Sihon het Israel nie vertrou om hom deur sy gebied te laat trek nie. Sihon het sy hele leër gemobiliseer en by Jahas kamp opgeslaan om teen Israel te veg.
Afrikaans 1933/1953 Maar Sihon het Israel nie vertrou om deur sy gebied te trek nie, en Sihon het al sy manskappe versamel, en hulle het laer opgeslaan in Jahas en teen Israel geveg.
Afrikaans 1983 Maar Sihon het nie vir Israel vertrou om hom deur sy gebied te laat trek nie. Sihon het sy hele volk bymekaargemaak, en hulle het by Jahas kamp opgeslaan en teen Israel begin veg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sihon het Israel egter nie vertrou om deur sy grondgebied te trek nie. Sihon het al sy manskappe byeengebring, by Jahas kamp opgeslaan, en teen Israel geveg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Sihon het nie die Israeliete vertrou nie. Hy wou hulle nie deur sy land laat gaan nie. Hy het al sy manne bymekaargemaak en hulle het hulle tente opgeslaan by die stad Jahas. Toe het hulle begin oorlog maak teen die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar Sihon het hulle nie genoeg vertrou om hulle deur sy gebied te laat trek nie. Trouens, hy het sy weermag by Jahas bymekaar laat kom en teen Israel begin veg.