Judges 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe Israel uit Egipte opgetrek en deur die woestyn getrek het tot by die Skelfsee en by Kades aangekom het;
Afrikaans (NLV) 2011 Israel het uit Egipte deur die woestyn getrek tot by die Rietsee en by Kades aangekom.
Afrikaans 1933/1953 Want Israel het toe hy uit Egipte opgetrek het, deur die woestyn gegaan tot by die Skelfsee en het by Kades gekom.
Afrikaans 1983 Toe Israel uit Egipte weggetrek het, het hy deur die woestyn getrek tot by die Rietsee, en toe het hy by Kades aangekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar toe hulle uit Egipte opgetrek het, het Israel deur die woestyn gegaan tot by die Rietsee en by Kades aangekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat gebeur het, is dit: Toe die Israeliete uit Egipte gekom het, het hulle deur die woestyn gegaan tot by die Riet-see en toe het hulle by die stad Kades gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal jou vertel wat gebeur het. Toe Israel uit Egipte weg is, het hulle deur die woestyn tot by die Rietsee getrek en van daar af verder tot hulle by Kades aangekom het.