Judges 11:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hom: So sê Jefta: Israel het die land Moab en die land van die kinders van Ammon nie weggeneem nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het vir hom gaan sê: “Jefta sê: Israel het nie die grond van die Moabiete of die Ammoniete gesteel nie.
Afrikaans 1933/1953 en vir hom gesê: So sê Jefta: Israel het die land Moab en die land van die kinders van Ammon nie geneem nie.
Afrikaans 1983 om vir hom te sê: “So sê Jefta: Israel het nie die grond van die Moabiete en die grond van die Ammoniete gevat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir hom laat weet: “So sê Jefta, ‘Israel het nie die land van Moab en die land van die Ammoniete afgeneem nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en vir hom gesê: “Die Israeliete het nie die land van die Moabiete en die land van die Ammoniete gevat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek wat Jefta is, sê vir jou jy praat nie die waarheid nie. Israel het nie Moab of Ammon se grond gesteel nie.