Judges 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jefta het weer boodskappers gestuur na die koning van die kinders van Ammon.
Afrikaans (NLV) 2011 Jefta het sy boodskappers weer na die Ammonitiese koning toe gestuur.
Afrikaans 1933/1953 En Jefta het nog weer boodskappers gestuur na die koning van die kinders van Ammon
Afrikaans 1983 Jefta het toe weer boodskappers na die koning van die Ammoniete toe gestuur
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jefta het toe weer boodskappers na die koning van die Ammoniete gestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jefta het weer boodskappers gestuur na die koning van die Ammoniete
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jefta het sy boodskappers met die volgende antwoord teruggestuur: