Judges 11:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die oudstes van Gílead vir Jefta: Die HERE is getuie tussen ons as ons nie so doen volgens u woorde nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here sal teen ons getuig,” sê die leiers van Gilead, “as ons nie doen wat jy sê nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die oudstes van G¡lead vir Jefta: Die HERE sal hoorder wees tussen ons. Waarlik, soos jy gesê het, so sal ons doen.
Afrikaans 1983 Die leiers van Gilead het vir Jefta gesê: “Die Here hoor wat ons vir mekaar sê en Hy sal ons straf as ons nie doen wat jy sê nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die oudstes van Gilead het Jefta geantwoord: “Die Here self hoor wat tussen ons gesê word. Ons sal sekerlik maak soos jy sê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leiers van die Gilead-mense het vir Jefta gesê: “Die Here hoor wat ons sê, Hy is die getuie. Ons sal doen wat jy sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die Here is ons getuie,” het hulle gesê, “ons aanvaar dit, ons sal doen wat jy vra.”