Judges 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jefta, die Gileadiet, was 'n dapper held, en hy was die seun van 'n hoer; en Gílead was die vader van Jefta.
Afrikaans (NLV) 2011 Jefta van Gilead was ’n beroemde soldaat. Sy pa se naam was Gilead. Sy ma was ’n prostituut.
Afrikaans 1933/1953 En Jefta, die Gileadiet, was 'n dapper held, maar hy was die seun van 'n hoer; en G¡lead was die vader van Jefta.
Afrikaans 1983 Jefta was 'n seun van Gilead. Hy was 'n dapper soldaat. Sy ma was 'n prostituut, maar sy pa was Gilead.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Man uit Gilead, Jefta, was 'n dapper kryger, maar hy was die seun van 'n prostituut. Gilead het Jefta verwek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n man in Gilead, sy naam was Jefta. Hy was iemand wat goed oorlog kon maak, maar hy was die seun van 'n prostituut. Sy pa se naam was Gilead.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jefta, ’n inwoner van Gilead, was ’n dapper soldaat. Hy was die seun van Gilead by ’n prostituut.