Judges 10:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die toorn van die HERE het ontvlam teen Israel, en Hy het hulle in die hand van die Filistyne en in die hand van die kinders van Ammon verkoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here woedend geword vir die Israeliete. Hy het hulle aan die Filistyne en die Ammoniete uitgelewer.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het die toorn van die HERE ontvlam teen Israel, en Hy het hulle verkoop in die hand van die Filistyne en in die hand van die kinders van Ammon.
Afrikaans 1983 Toe het die Here kwaad geword vir die Israeliete en Hy het hulle oorgegee in die mag van die Filistyne en die Ammoniete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die toorn van die Here het teen Israel ontbrand, en Hy het hulle oorgelewer in die hand van die Filistyne en die Ammoniete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het toe kwaad geword vir die Israeliete. Hy het die Filistyne en die Ammoniete gestuur om die Israeliete te oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het kwaad geword vir die Israeliete en hulle oorgegee in die mag van die Filistyne en die Ammoniete.