Judges 10:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jaïr het gesterwe en is in Kamon begrawe.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jaïr sterf, is hy in Kamon begrawe.
Afrikaans 1933/1953 En Ja‹r het gesterwe en is in Kamon begrawe.
Afrikaans 1983 Jaïr het gesterf, en hy is begrawe in Kamon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jaïr het gesterf, en is in Kamon begrawe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jaïr het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad Kamon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na sy dood is Jaïr in Kamon begrawe.