Judges 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná hom het Jaïr, 'n Gileadiet, opgestaan en Israel twee en twintig jaar gerig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná hom het Jaïr uit Gilead Israel 22 jaar lank gelei.
Afrikaans 1933/1953 En nhom het Ja‹r, die Gileadiet, opgetree, en hy het Israel twee en twintig jaar lank gerig.
Afrikaans 1983 Na hom het Jaïr uit Gilead na vore gekom en hy was twee en twintig jaar lank die leier van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hom het Jaïr, 'n man uit Gilead, opgestaan en Israel twee-en-twintig jaar lank gerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná Tola was Jaïr van Gilead 22 jaar lank die leier van die Israeliete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Tola se dood het Jaïr uit Gilead 22 jaar lank as leier in Israel opgetree.