Judges 10:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het Israel drie-en-twintig jaar gerig en gesterwe en is in Samir begrawe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het Israel 23 jaar lank gelei. Hy is dood en is in Samir begrawe.
Afrikaans 1933/1953 En hy het Israel drie en twintig jaar lank gerig; en hy het gesterwe en is in Samir begrawe.
Afrikaans 1983 Hy was drie en twintig jaar lank die leier van Israel. Hy het gesterf, en hy is in Samir begrawe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Israel drie-en-twintig jaar lank gerig. Toe hy gesterf het, is hy in Samir begrawe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy was 23 jaar lank die leier van die Israeliete. Hy het gesterf, en hulle het hom in Samir begrawe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was 23 jaar lank die leier van Israel. Na sy dood is hy in Samir begrawe.