Judges 10:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan roep tot die gode wat julle uitverkies het; laat hulle jou red in die tyd van jou verdrukking. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan kerm nou by die gode wat julle vir julleself gekies het. Laat hulle julle uit die moeilikheid red!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan heen en roep die gode aan wat julle verkies het; laat die julle verlos in die tyd van julle benoudheid. |
| Afrikaans 1983 | Gaan roep tot die gode wat deur julle gekies is. Laat hulle julle red noudat julle swaarkry.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan dan, roep om hulp na die gode wat julle gekies het; laat hulle julle verlos in julle tyd van nood.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gaan bid tot die gode, julle het hulle gekies. Vra vir hulle om julle te red wanneer julle swaarkry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan huil by die gode wat julle vir julle uitgesoek het. Laat hulle julle help noudat julle in die moeilikheid is.” |