Judges 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle het My verlaat en ander gode gedien; daarom sal Ek julle nie meer red nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar julle het My nou al weer laat staan om ander gode te gaan aanbid. Ek gaan julle nie weer red nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle het My verlaat en ander gode gedien; daarom sal Ek julle nie meer verlos nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar julle was nou ontrou aan My, julle het ander gode gedien en daarom het Ek julle nie nou gered nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar júlle het My verlaat en het ander gode gedien; daarom gaan Ek julle nie weer verlos nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle het elke maal opgehou om My te dien en julle het ander gode gedien. Daarom wil Ek julle nie weer red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ten spyte daarvan het julle nou weer die rug vir My gedraai en ander gode aanbid. Daarom gaan Ek julle nie weer help nie. |