Judges 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook die Sidoniërs en die Amalekiete en die Maoniete het julle verdruk; en julle het na My geroep, en Ek het julle uit hulle hand gered.
Afrikaans (NLV) 2011 die mense van Sidon, Amalek en Maon julle verdruk het. Julle het tot My gebid en Ek het julle uit hulle mag gered.
Afrikaans 1933/1953 en toe die Sidoniërs en Amalekiete en Maoniete julle verdruk en julle My aangeroep het -- julle uit hulle hand verlos nie?
Afrikaans 1983 die mense van Sidon, Amalek en Maon julle verdruk het en julle tot My geroep het, het Ek julle uit hulle mag gered.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Sidoniërs, die Amalekiete en die Midianiete het julle verdruk, en toe julle na My om hulp roep, het Ek julle uit hulle hand verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of die mense van Sidon of die Amalekiete of die mense van Maon, toe het julle gevra Ek moet julle help en toe het Ek julle gered.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die mense van Sidon, Amalek en Maon julle laat swaarkry het, het julle my hulp gevra en Ek het julle gehelp.