Judges 10:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE aan die kinders van Israel: Het Ek julle nie verlos van die Egiptenaars en van die Amoriete, van die kinders van Ammon en van die Filistyne nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het die Israeliete geantwoord: “Ek het julle bevry toe die Egiptenaars, die Amoriete, die Ammoniete, die Filistyne, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE het aan die kinders van Israel gesê: Het Ek julle nie van die Egiptenaars en van die Amoriete, van die kinders van Ammon en van die Filistyne -- |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir die Israeliete gesê: “Toe die Egiptenaars, die Amoriete, die Ammoniete, die Filistyne, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Here het vir die Israeliete gesê: “Het Ek julle nie verlos van Egipte, van die Amoriete, die Ammoniete en die Filistyne nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here het vir die Israeliete gesê: “Toe die Egiptenaars of die Amoriete julle verdruk het, of die Ammoniete of die Filistyne |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here antwoord hulle: “Toe die Egiptenaars, die Amoriete, die Ammoniete, die Filistyne, |