Judges 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná Abiméleg het Tola, die seun van Pua, die seun van Dodo, 'n man van Issaskar, opgestaan om Israel te verdedig; en hy het gewoon in Samir, op die gebergte van Efraim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná Abimelek was Tola Israel se rigter. Hy was die seun van Puwwa, die seun van Dodo, uit die stam Issaskar. Hy het in Samir in die heuwels van Efraim gebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nAbim,leg het Tola, die seun van Pua, die seun van Dodo, 'n man uit Issaskar, opgetree om Israel te verlos; en hy het gewoon in Samir op die gebergte van Efraim. |
| Afrikaans 1983 | Na Abimelek het Tola na vore gekom om die Israeliete te red. Hy was 'n seun van Puwwa, seun van Dodo uit Issaskar, en hy het in Samir op die Efraimsberge gewoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná Abimeleg het Tola, seun van Puwwa, seun van Dodo, 'n man uit Issaskar, opgestaan om Israel te verlos. Hy het by Samir, in die heuwelland van Efraim, gewoon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ná Abimelek het Tola die Israeliete gered. Hy was die seun van Pua, seun van Dodo, van die Issaskar-stam, en hy het gewoon in die stad Samir in die Efraim-berge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Abimelek se dood het Tola seun van Puwwa, die kleinseun van Dodo, tot Israel se redding gekom. Hy was ’n lid van die stam Issaskar en het in die dorp Samir in die berge van Efraim gebly. |