Judges 1:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy hulle die ingang na die stad wys, het hulle die stad met die skerpte van die swaard verslaan; maar hulle het die man en sy hele gesin laat gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir hulle ’n plek gewys. Die mense van Josef het almal in die stad doodgemaak. Hulle het egter hierdie man en sy familie laat vrykom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wys hulle toe 'n plek om in die stad in te kom; en hulle het die stad verslaan met die skerpte van die swaard; maar die man en sy hele geslag het hulle laat gaan. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir hulle gewys hoe om in die stad te kom. Die Josefstam het toe die stad verower en sy mense doodgemaak maar hierdie man en sy hele familie gespaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wys hulle toe hoe om in die stad in te gaan. Hulle het die stad met die skerpte van die swaard verslaan, maar die man en sy hele familiegroep het hulle weggestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het vir hulle gewys hoe om in die stad in te kom. Die nageslag van Josef het toe die stad oorwin en hulle het die mense in die stad doodgemaak. Maar hulle het die man laat gaan wat vir hulle gehelp het, die man en sy hele familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hulle toe gewys wat die beste manier sou wees om dit te doen. Die afstammelinge van Josef het toe die stad ingeneem en al die mense daarin doodgemaak, behalwe hierdie man en sy familie. |