Joshua 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het vir Josua gesê: Ons is u dienaars. En Josua sê vir hulle: Wie is julle? en waar kom julle vandaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het egter vir Josua probeer gerusstel: “Ons is julle onderdane.” “Maar wie is julle regtig,” wou Josua weet, “en van waar af kom julle?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hulle vir Josua: Ons is u dienaars! Daarop het Josua hulle gevra: Wie is julle, en waar kom julle vandaan? |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vir Josua gesê: “Ons wil u onderdane wees.” “Maar wie is julle en waar kom julle vandaan?” vra Josua. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê toe vir Josua: “Ons is u dienaars.” Josua het vir hulle gevra: “Wie is julle en waar kom julle vandaan?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê toe vir Josua: “Ons sal vir julle werk.” Josua vra toe: “Wie is julle en van waar kom julle?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie Gibeoniete sê toe vir Josua: “Ons sal julle onderdane wees.” “Wie is julle en waar kom julle vandaan?” wou hy dadelik weet. |