Joshua 9:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die manne van Israel aan die Hewiete: Miskien woon julle onder ons; en hoe sal ons 'n liga met jou maak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het vir die Hewiete gevra: “Bly julle nie miskien hier naby ons nie? Ons kan dan nie met julle ’n verdrag sluit nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die manne van Israel het aan die Hewiete gesê: Miskien woon julle onder ons; hoe kan ons dan 'n verbond met julle sluit? |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het vir die Gibeoniete, wat Hewiete was, gesê: “Dalk woon julle hier tussen ons. Hoe kan ons dan met julle 'n verdrag sluit?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die manne van Israel het die Hewiete geantwoord: “Miskien woon julle hier tussen ons – hoe kan ons dan met julle 'n verdrag sluit?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers van die Israeliete het vir die Hewiete gesê: “Julle woon miskien hier naby ons, en dan kan ons nie 'n ooreenkoms maak met julle nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Israeliete het vir die Gibeoniete, wat Hewiete van afkoms was, gesê: “Ons is nie seker of ons ’n ooreenkoms met julle moet sluit nie. Wie sê julle bly nie sommer hier naby ons nie?” |