Joshua 9:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ou skoene en gewonne aan hulle voete, en ou klere daarop; en al die brood van hulle voedsel was droog en muf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ou gelapte sandale en verslete klere aangetrek. Hulle het ou brood vir padkos saamgevat. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook verslyte en gelapte skoene aan hulle voete en verslyte klere aan hulle lyf; en al die brood van hulle padkos was droog en verkrummeld. |
| Afrikaans 1983 | aan hulle voete was verslete, gelapte skoene en hulle het verslete klere aangehad; al hulle padkos was droog en verkrummel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was verslete en gelapte sandale aan hulle voete, en die klere aan hulle was ook verslete. Al die brood van hulle padkos was droog; dit het krummels geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het ou sandale aangetrek wat hulle reggemaak het, en hulle het ou klere gedra. Hulle padkos was droë krummels. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hulle oudste klere en stukkende skoene aangetrek. Die brood wat hulle as padkos saamgevat het, was al kliphard en uitgedroog. |