Joshua 9:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou, kyk, ons is in u hand; doen soos dit goed en reg is in u oë om aan ons te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is nou in u hand. U moet met ons maak soos dit vir u goed en reg is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hier is ons nou in u hand: doen soos dit goed en reg is in u oë om met ons te handel. |
| Afrikaans 1983 | Ons is in u hande, doen met ons wat goed en reg is in u oë.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, kyk, ons is in u hand. Soos dit goed en reg is in u oë, moet u met ons maak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is ons nou, jy kan met ons doen wat jy besluit.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons is nou aan jou genade oorgelaat. Jy moet maar met ons doen wat jy dink is reg.” |