Joshua 9:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vorste sê vir hulle: Laat hulle lewe; maar laat hulle houtkappers en waterputters wees vir die hele vergadering; soos die vorste hulle beloof het.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle bly leef, maar hulle moet die volk se houtkappers en waterdraers word.” So het die leiers hulle gepaai.
Afrikaans 1933/1953 Verder sê die owerstes vir hulle: Laat hulle lewe! En hulle het houtkappers en waterputters geword van die hele vergadering, soos die owerstes aan hulle gesê het.
Afrikaans 1983 Die leiers het verder ook nog vir die volk gesê: “Laat hulle lewe, maar dan moet hulle houtkappers en waterdraers van die hele volk word.” Nadat die leiers met die Israeliete gepraat het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die leiers het dus vir die volksvergadering gesê: “Hulle sal leef.” Maar hulle het houtkappers en waterdraers geword vir die hele volksvergadering soos die leiers vir hulle gesê het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leiers het vir die Israeliete gesê hulle moet die Gibeon-mense laat lewe, maar die Gibeon-mense moes van toe af hout kap en water skep vir al die Israeliete. Die leiers het vir hulle gesê hulle moet dit doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat hulle lewe. Maar ons het ’n ander voorstel. Hulle sal vir die res van hulle lewe vir ons moet water aandra en hout kap vir ons om te gebruik.”