Joshua 9:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het weggetrek en op die derde dag by hulle stede aangekom. En hulle stede was Gibeon en Kefira en Beërot en Kirjat-Jeárim.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het dadelik vertrek om ondersoek in te stel. Hulle het op die derde dag by die stede van die Gibeoniete aangekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.
Afrikaans 1933/1953 Die kinders van Israel het naamlik weggetrek en op die derde dag by hulle stede gekom; en hulle stede was: G¡beon en Kef¡ra en B,ërot en Kirjat-Je rim.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het dadelik vertrek en op die derde dag by die stede van die Gibeoniete aangekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het verder getrek en op die derde dag by hulle stede aangekom. Hulle stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Israeliete verder gaan, het hulle op die derde dag by die stede van die Gibeon-mense gekom. Die stede was Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete is onmiddellik daar weg om te gaan ondersoek instel. Na drie dae het hulle by die stede van die Gibeoniete aangekom: Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.