Joshua 9:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die einde van drie dae nadat hulle 'n verbond met hulle gesluit het, het hulle gehoor dat hulle hul bure was en dat hulle onder hulle gewoon het.
Afrikaans (NLV) 2011 Drie dae nadat hulle met die Gibeoniete hierdie verdrag gesluit het, het die Israeliete egter uitgevind dat die Gibeoniete eintlik hulle bure is en naby hulle woon.
Afrikaans 1933/1953 Maar aan die einde van drie dae, nadat die verbond met hulle gesluit was, hoor die volk dat hulle in hul nabyheid en tussen hulle in woon.
Afrikaans 1983 Drie dae nadat die verdrag gesluit is, het die Israeliete gehoor dat die Gibeoniete hulle bure is en tussen hulle woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ná drie dae, nadat Israel met hulle 'n verdrag gesluit het, het hulle gehoor dat hulle bure is en tussen hulle woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar drie dae nadat hulle die ooreenkoms gemaak het, het hulle gehoor dat dit mense is wat baie naby woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Drie dae nadat die ooreenkoms gesluit is, het die Israeliete uitgevind dat die Gibeoniete eintlik baie naby bly, sommer daar in dieselfde omgewing.